Elijah Kelley

Elijah Kelley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Augustus 1986 (1986-08-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elijah Kelley (gebore 1 Augustus 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hairspray (2007), Red Tails (2012), Lee Daniels' The Butler (2013), en Strange Magic (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy